Search form

Matteus 17:20

20Jesus sê toe vir hulle: “Dit is omdat julle nie genoeg glo nie. Ek sê vir julle, en dit is seker: As julle ’n bietjie geloof het, so klein soos ’n mosterd-saadjie, dan sal julle vir hierdie berg kan sê: ‘Gaan weg, gaan na ’n ander plek,’ en die berg sal gaan. Julle sal alles kan doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index