Search form

Matteus 17:26

26Petrus het gesê: “Die ander mense moet belasting betaal.”

Toe sê Jesus: “Dan is die konings se kinders vry, dan moet hulle nie belasting betaal nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index