Search form

Matteus 17:5

5Petrus was nog besig om te praat, toe het ’n helder wolk oor hulle gekom. Hulle het gehoor God praat uit die wolk. God het gesê: “Dit is my Seun. Ek is lief vir Hom. Hy maak My bly. Julle moet doen wat Hy sê.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index