Search form

Matteus 18:10

Die gelykenis van die skaap wat weggeraak het

(Ook Luk 15:3-7)

10Jesus het ook gesê: “Julle moet nooit dink dat een van hierdie kleintjies wat in My glo, nie belangrik is nie. Want Ek sê vir julle dat hulle engele in die hemel het wat altyd by my Vader is, my Vader wat in die hemel is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index