Search form

Matteus 18:21

Die gelykenis van die slaaf wat nie wou vergewe nie

(Ook Luk 17:4)

21Toe het Petrus na Jesus toe gekom en vir Hom gevra: “Here, hoeveel maal moet ek ’n ander gelowige vergewe wanneer hy sonde doen teen my? Moet ek hom baie maal vergewe, tot sewe maal?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index