Search form

Matteus 18:34

34Die koning was baie kwaad. Hy het die amptenaar vir die tronkbewaarders gegee. Hulle moes aanhou om hom te slaan totdat hy alles betaal het wat hy skuld.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index