Search form

Matteus 19:18

18Die man sê toe: “Watter wette?”

Jesus het vir hom gesê:

“Jy mag nie iemand doodmaak nie,

jy mag nie egbreuk pleeg nie,

jy mag nie steel nie,

jy mag nie oor ander mense

lieg nie,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index