Search form

Matteus 19:29

29En elkeen wat sy huis los of sy broers of sy susters of sy pa of sy ma of sy kinders of sy grond waarop hy gewoon het, elkeen wat dit doen omdat hy gehoorsaam is aan My, sal baie meer kry. Hy sal die ewige lewe kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index