Search form

Matteus 19:7

7Die Fariseërs vra toe vir Jesus: “Maar Moses het ’n wet gemaak dat ’n man vir sy vrou ’n skeibrief moet gee wanneer hy van haar skei. Hoekom het hy dit gedoen?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index