Search form

Matteus 2:18

18“Hulle hoor hoe die mense huil,

hoe hartseer hulle is

in die stad Rama.

Ragel huil oor haar kinders.

Die mense probeer haar troos,

maar sy bly hartseer,

want haar kinders is dood.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index