Search form

Matteus 2:4

4Koning Herodes het die priesterleiers geroep en ook die skrifgeleerdes. Hulle het ’n vergadering gehou, en koning Herodes het baie vrae vir hulle gevra. Hy wou weet waar die Christus gebore sal word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index