Search form

Matteus 2:6

6‘God het gesê:

“ ‘Jy, Betlehem, in die land Juda,

jy is een van die belangrikste stede

in Juda.

Betlehem, daar sal ’n Leier

in jou gebore word,

en Hy sal vir my volk Israel sorg

soos ’n skaapwagter

vir sy skape sorg.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index