Search form

Matteus 20:1

Die werkers in die wingerd

1Jesus het gesê: “In die hemel waar God Koning is, is dit soos ’n man wat een oggend vroeg uitgegaan het om werkers te huur om in sy wingerd te werk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index