Search form

Matteus 20:20

Jakobus en Johannes wil langs Jesus sit

(Ook Mark 10:35-45; Luk 22:24-27)

20Die ma van die seuns van Sebedeus het saam met haar seuns na Jesus toe gekom. Sy het voor Hom gekniel om vir Hom iets te vra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index