Search form

Matteus 20:29

Jesus maak twee blinde mense gesond

(Ook Matt 9:27-31; Mark 10:46-52; Luk 18:35-43)

29Toe Jesus en sy dissipels uit Jerigo uitgaan, het baie mense saam met hulle geloop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index