Search form

Matteus 21:13

13Jesus het gesê in die Ou Testament is geskryf:

“God het gesê: Die mense sal sê

my tempel is ’n plek

waar mense moet bid.

Maar julle verander dit,

dit is nou ’n plek

waar diewe bymekaarkom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index