Search form

Matteus 21:28

Die gelykenis van die twee seuns

28Jesus het gesê: “Wat dink julle, wie het reg gedoen? ’n Man het twee kinders gehad. Hy het na die eerste seun toe gegaan en vir hom gesê: ‘Kind, gaan werk vandag in my wingerd.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index