Search form

Matteus 21:42

42Toe sê Jesus vir hulle: “Het julle hierdie woorde in die Ou Testament gelees:

“Die klip wat die bouers

nie wou gebruik nie,

daardie klip het die belangrikste

klip in die hele gebou geword.

Dit is die Here se werk,

en dit is vir ons wonderlik?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index