Search form

Matteus 21:9

9Die groot klomp mense wat voor Jesus geloop het en die ander mense wat Hom gevolg het, het aangehou om hard te skree en te sê:

“Prys die Seun van Dawid!

Prys die Man wat kom!

Die Here het Hom gestuur

om sy werk te kom doen!

Prys God in die hoogste hemel.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index