Search form

Matteus 22:12

12Die koning het vir hom gesê: ‘My vriend, hoe het jy hier ingekom? Jy dra nie die regte klere vir ’n fees nie.’ Maar die man kon nie sê hoekom hy nie die regte klere aangetrek het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index