Search form

Matteus 22:23

Mense wat gesterf het, sal weer lewe

(Ook Mark 12:18-27; Luk 20:27-40)

23Daardie dag het ’n paar Sadduseërs na Jesus toe gekom. Die Sadduseërs het nie geglo dat die mense wat dood is, weer sal lewe nie. Hulle het vir Jesus gesê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index