Search form

Matteus 23:24

24Julle is blindes wat vir ander blindes wil wys waar hulle moet loop. Julle is soos mense wat water deur ’n doek gooi sodat hulle nie ’n klein muggie sal insluk nie, maar hulle sluk ’n kameel in.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index