Search form

Matteus 24:36

Niemand weet wanneer die Seun van die mens weer sal kom nie

(Ook Mark 13:32-33,35; Luk 17:26-36; 12:39-40)

36“Niemand weet op watter dag en hoe laat in die dag Ek sal kom nie. Die engele in die hemel weet nie, ook nie Ek, die Seun, nie. Net die Vader weet dit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index