Search form

Matteus 24:45

Die verstandige en die slegte slaaf

(Ook Luk 12:41-46)

45Jesus het ook gesê: “Ek wil vir julle vertel hoe is ’n slaaf wat verstandig is en wat doen wat sy eienaar wil hê. Die eienaar kies een van sy slawe en stel hom aan om die hoof te wees oor al die ander slawe. Hy moet ook elke dag vir hulle kos gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index