Search form

Matteus 25:14

Die gelykenis van die drie slawe en die geldstukke

(Ook Mark 13:34; Luk 19:11-27)

14Jesus het ook gesê: “Wanneer God Koning is, dan is dit soos wanneer ’n man ’n tyd lank weggegaan het van sy huis. Hy het sy slawe geroep en gesê hulle moet al sy goed oppas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index