Search form

Matteus 25:24

24Die slaaf wat een talent gekry het, kom toe en sê: ‘Meneer, ek weet jy is ’n kwaai man. Jy wil koring afsny wat jy nie gesaai het nie en jy wil koring bymekaarmaak waar jy nie geplant het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index