Search form

Matteus 26:17

Die laaste Paasfees

(Ook Mark 14:12-21; Luk 22:7-14,21-23; Joh 13:21-22,25-26)

17Op die eerste dag van die Fees van die Ongesuurde Brood, het Jesus se dissipels na Hom toe gekom en vir Hom gevra: “Waar wil U hê moet ons gaan gereedmaak sodat U die Paas-ete kan eet?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index