Search form

Matteus 26:25

25Judas, die een wat vir Jesus verraai het, vra toe vir Jesus: “Meneer, is dit ek?”

Jesus sê toe vir hom: “Jy sê dit self.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index