Search form

Matteus 26:36

Jesus in die tuin van Getsemane

(Ook Mark 14:32-42; Luk 22:39-46; Joh 18:1; 12:27)

36Jesus en sy dissipels kom toe by ’n plek, Getsemane, en Jesus sê vir hulle: “Sit hier, Ek wil daar gaan bid.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index