Matteus 26:47
Mense vang vir Jesus
(Ook Mark 14:43-50; Luk 22:47-53; Joh 18:2-12,20)
47Judas het daar aangekom terwyl Jesus gepraat het. Judas was een van die twaalf dissipels. Daar was ’n groot klomp mense saam met hom. Hulle het swaarde en stokke by hulle gehad. Die priesterleiers en die familieleiers van die volk het hulle gestuur.