Search form

Matteus 26:57

Die Joodse Raad sê Jesus is skuldig

(Ook Mark 14:53-65; Luk 22:54-55,67-71,63-64; Joh 18:13-16,18-19,24)

57Die mense wat vir Jesus gevang het, het Hom weggevat na Kajafas toe. Kajafas was die hoëpriester. Die skrifgeleerdes en die familieleiers het daar bymekaargekom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index