Search form

Matteus 26:64

64Jesus het vir die hoëpriester gesê: “Jy sê dit self! Maar Ek sê vir julle,

“van nou af sal julle sien dat Ek,

die Seun van die mens,

op die belangrikste plek sit

langs God,

God wat oor almal regeer,

en julle sal sien Ek kom

op die wolke.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index