Search form

Matteus 26:69

Petrus sê hy ken nie vir Jesus nie

(Ook Mark 14:66-72; Luk 22:56-62; Joh 18:15-18,25-27)

69Petrus was op die oop stuk grond voor die hoëpriester se huis. Een van die meisies wat daar gewerk het, het na hom toe gekom en gesê: “Jy was ook saam met Jesus van Galilea.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index