Search form

Matteus 27:11

Jesus staan voor Pilatus

(Ook Mark 15:2-5; Luk 23:3-5; Joh 18:33,37)

11Jesus het voor die goewerneur Pilatus gestaan. Die goewerneur het vir Jesus gevra: “Is jy die koning van die Jode?”

Jesus het vir hom gesê: “Jy sê self Ek is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index