Search form

Matteus 27:15

Die Jode sê Jesus moet sterf

(Ook Mark 15:6-15; Luk 23:18-25; Joh 18:39-40; 19:16)

15Elke jaar wanneer die Jode Paasfees vier, het die goewerneur een gevangene uit die tronk laat uitkom. Die mense het gekies watter gevangene dit moet wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index