Search form

Matteus 27:32

Die soldate kruisig vir Jesus

(Ook Mark 15:21-32; Luk 23:26,33-39; Joh 19:17-19,24)

32Toe hulle uit Jerusalem uitgaan, het hulle ’n man van die stad Sirene gesien. Sy naam was Simon. Die soldate het vir Simon gesê hy moet Jesus se kruis dra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index