Search form

Matteus 27:4

4Hy het gesê: “Ek het sonde gedoen, want ek het ’n onskuldige man verraai, en nou moet Hy sterf.”

Maar die priesterleiers en die familieleiers het vir hom gesê: “Dit is nie ons probleem nie! Dit is jou probleem!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index