Search form

Matteus 27:57

Josef van Arimatea sit Jesus se liggaam in ’n graf

(Ook Mark 15:42-47; Luk 23:50-55; Joh 19:38,40-42)

57Dit was al laat en amper aand. Daar kom toe ’n ryk man van die stad Arimatea. Sy naam was Josef. Hy was self ook ’n dissipel van Jesus.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index