Search form

Matteus 28:1

Jesus lewe weer

(Ook Mark 16:1-2,5-8; Luk 24:1-10; Joh 20:1-2,16-17)

1Die Sabbatdag was verby. Toe dit die Sondag-oggend begin lig word, het Maria Magdalena en die ander Maria na die graf gaan kyk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index