Search form

Matteus 3:10

10God het al klaar begin om te oordeel. Dit is soos wanneer iemand met ’n byl elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, afkap en in die vuur gooi.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index