Search form

Matteus 3:13

Johannes doop vir Jesus

(Ook Mark 1:9-11; Luk 3:21-22; Joh 1:29-34)

13Jesus het van die provinsie Galilea gekom en Hy het na die Jordaan-rivier gegaan. Hy het na Johannes toe gegaan en gesê Johannes moet Hom doop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index