Search form

Matteus 4:1

Die Satan probeer om Jesus verkeerd te laat doen

(Ook Mark 1:12-13; Luk 4:1-13)

1Die Heilige Gees het daarna vir Jesus na die woestyn geneem sodat die duiwel kon probeer om Jesus verkeerd te laat doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index