Search form

Matteus 4:12

Jesus begin sy werk in die provinsie Galilea

(Ook Mark 1:14-15; Luk 4:14-15; Joh 4:1-3,43-45)

12Koning Herodes het vir Johannes die Doper laat vang en hy het Johannes in die tronk toegesluit. Toe Jesus dit hoor, het Hy na die provinsie Galilea gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index