Search form

Matteus 4:18

Jesus kies vier dissipels

(Ook Mark 1:16-20; Luk 5:1-11; Joh 1:40-42)

18Jesus het langs die See van Galilea geloop. Hy sien toe twee broers, Simon en Andreas. Simon se ander naam was Petrus. Hulle was vissermanne en hulle het hulle visnet in die see gegooi.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index