Search form

Matteus 4:23

Jesus leer vir die mense, Hy preek vir hulle en maak hulle gesond

(Ook Mark 1:39; 3:7-8; Luk 4:44; 6:17-18)

23Jesus het deur die hele provinsie Galilea gegaan. Hy het vir die mense geleer in die sinagoges en vir hulle vertel van die goeie boodskap dat God Koning is oor almal. Hy het ook al die mense gesond gemaak wat siek was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index