Search form

Matteus 4:6

6Die duiwel sê toe vir Jesus: “As Jy die Seun van God is, spring dan hier af, want in die Ou Testament is geskryf:

“God sal vir sy engele sê

hulle moet jou beskerm,

en hulle sal jou op hulle hande dra

sodat jy nie jou voet sal stamp

teen ’n klip nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index