Search form

Matteus 5:22

22Maar Ek sê vir julle: Elkeen wat vir sy broer kwaad word, moet dit weet: Die hof sal hom straf. En elkeen wat vir sy broer sê: Jy is ’n domkop, die Joodse Raad sal hom straf. En elkeen wat vir iemand sê: Jy is ’n dwaas, hy sal brand in die vuur van die hel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index