Search form

Matteus 5:32

32Maar Ek sê vir julle: Wanneer iemand van sy vrou skei, en die vrou trou weer, dan pleeg sy egbreuk, en dan is dit die man se skuld. En elke man wat met ’n geskeide vrou trou, pleeg egbreuk. ’n Man mag net van sy vrou skei as sy seks gehad het met ’n ander man.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index