Search form

Matteus 5:33

Die wette is belangrik: Mense moenie iets belowe nie

33“Julle weet ook die wette sê: ‘Jy moenie iets belowe wat jy nie wil doen nie,’ en ‘as jy vir die Here iets belowe het, dan moet jy dit doen.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index