Search form

Matteus 5:38

Die wette is belangrik: Mense moenie keer wanneer ander mense slegte dinge doen aan hulle nie

(Ook Luk 6:29-30)

38“Julle weet die wette sê: ‘As jy iemand se oog uitslaan, dan moet hy jou oog ook uitslaan. As jy iemand se tand uitslaan, dan moet hy jou tand ook uitslaan.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index